DIENSTE
Skoonmaak- en Wasserydienste
Skoonmaak- en wasserydienste word sewe dae per week gelewer deur Geratec
Kombuis
Drie gebalanseerde maaltye word daagliks onder toesig van 'n voedseldiensbestuurder voorberei.
Daar word voorsiening gemaak vir diabetiese en ander spesiale diëte. 'n Gekwalifiseerde dieetkundige besoek die huis maandeliks.
Daar word voorsiening gemaak vir diabetiese en ander spesiale diëte. 'n Gekwalifiseerde dieetkundige besoek die huis maandeliks.