Kontak OnsFonteinstraat 41
Wellington 7655 Suid Afrika Epos: admin@acvv.org.za Tel. 021 873 1040 Faks 086 2485 580 ACVV BELEID OP PRIVAATHEID ACVV BELEID OP PRIVAATHEID / ACVV PRIVACY POLICY DIE DOEL VAN DIE VERSAMELING VAN PERSOONLIKE INLIGTING
“Ons respekteer privaatheid en neem die beskerming van persoonlike inligting baie ernstig op. Die doel van hierdie beleid is om te beskryf hoe ons inligting wat met ‘n spesifieke natuurlike of regspersoon assosieer kan word en gebruik kan word om daardie persoon te identifiseer, inwin, berg, gebruik en beskerm (“persoonlike inligting”).” |
Waar Om Ons Te VindAansoekvorm![]()
|