You are currently viewing GEREGISTREERDE EN INGESKREWE VERPLEEGKUNDIGES

GEREGISTREERDE EN INGESKREWE VERPLEEGKUNDIGES

Epos aansoeke aan: bestuurder@silwerkruin.com met

    • Volledige CV

    • SANC REGISTRASIE

Aansoeke van afgetredenes 60 jaar en ouer is ook welkom

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

Posvereistes:

    • Toepaslike kwalifikasie

    • Registrasie by Beroepsraad (SANC)

    • Indemniteit

    • Ondervinding in Bejaardesorg sal voordelig wees

Diensure: Skofwerk 40 ure per week

Salaris: Vergoeding binne die ACVV riglyne

Pensioenfonds

Vir meer inligting kontak mev Muller by 021 873 1040